Kerk Administrasie

Die Hand van Hulp en Ondersteuning

Ons Kerk Administrasie-bediening is hier om te verseker dat alles binne die gemeente met liefde en sorg hanteer word. Ons is hier om jou by te staan met enige administratiewe behoeftes, of dit nou inligting oor die gemeente is, hulp met lidmaatskap, of die ontvangs van 'n doopsertifikaat.

Ons doel is om jou te ondersteun en seker te maak dat alle take vlot en sonder moeite verloop. Met 'n vriendelike gesindheid help ons graag met die volgende:

Inligtings Toonbank
Gemeente Inligting
Gemeente Databasis
Lidmaatskap Aansoekvorms
Doop Sertifikate
Kerkblad
Bestellings (soos gereël)



Lorraine Botha, bekend vir haar kennis en vriendelikheid, is altyd beskikbaar om jou vrae te beantwoord en leiding te gee. Kontak haar gerus by:

Sel: 073 219 8606
E-pos: botha.lorraine0@gmail.com