Klets, Koffie & Kuier
20 Julie 2024
Ons tema vir hierdie spesiale oggend was VeređȘ¶ en die vraag: Waar gaan skuil ons?
God het Psalm 91:4 op ons harte geplaas:
"HY sal jou dek met SY vlerke (vere), en onder SY vleuels sal jy skuil."
Ons het ook gekyk na Rut 3:9, waar Rut sĂȘ: "Brei dan U vleuels oor u dienares uit."
God het hierdie boodskap vir ons gebring:
By My is jy veilig! EK maak jou toe en beskerm jou. EK genees jou. Dit is waar jy MY hartklop hoor en voel.
Net soos Rut by Boas gaan skuil het, nooi Abba Vader ons uit om by Hom te kom skuil. Die wit veer herinner ons daaraan dat JESUS ân vlekkelose bruid voorberei om Hom te ontmoet.
Waar skuil jy?
Elke vrou het bederf gevoel met die Woord en het ook 'n pragtige glashouer ontvang om hul vere in te bĂȘre. Ons ysbreker-aktiwiteit het ingesluit 'n kreatiewe Psalm 91-boekmerk wat ons met water gemaak het. Daarna het ons heerlik saam koffie gedrink, geklets, en die oggend geniet.
Ons CVV Bestuur het 'n passie om geloof en liefde te saai waar ons gaan. Ons bederf graag die vroue wat elke kwartaal saamkuier, met voedsel vir die gees wat uit die Woord bedien word, asook met fisiese bederf â lekker kos, speletjies, en geskenkies wat betekenis dra tot eer van ons Skepper en Almagtige God!
By 'n vorige CVV-oggendtee is die dames met 'n reĂ«nboogkleurige skĂȘrtjie bederf om hulle aan God se beloftes te herinner, en elkeen het ook 'n ballon gekry. Profeties het ons die ballonne losgelaat om simbolies die kettings wat ons vasgehou het te breek en ons nader aan Jesus te bring.
Die woord wat Jesus vir ons gegee het was uit Filippense 3:14:
"Maar een ding: Ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus."
Klets, Koffie & Kuier
25 Januarie 2025
Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. Matthéus 6:33
The Hebrew word is SĂ©gulla, which means âA special treasureâ (Possession). It is used to describe âGuarded Wealth,â indicating the placement of the Kingâs jewels, treasures, etc., in a safe, protected place because to their extraordinary value. God says that each believer is a Priest and King, his unique and special treasure of great importance â a treasure above all other treasures. But you are Godâs chosen treasure â Priests who are Kings, a spiritual ânationâ set apart as Godâs devoted ones. He called you out of darkness to experience His marvelous light, and now He claims you as His very own. He did this so that you could broadcast His glorious wonders throughout the world. 1 Peter 2:9 TPT YOU ARE A CHOSEN TREASURE A ROYAL PRIESTHOOD SET APART PRIZED POSSESSION OF YHWH